
Kalla en die Rommelkoningin
Al die maters in die Overberg, staan nader, want Kalla is oppad! Die welbekende leesboek-karakter kom maak sy verkyning in die Hermanus Ouditorium vanaf 8-12 Mei, en is beslis ‘n moet-beleef!
Hier is solank ‘n paar lusmakers:
Ons hou julle op hoogte.
We’re not forgetting about our english friends, we have english performances as well! Visit our website for the dates, cost and booking info: http://www.storyteam.co.za
Reblogged this on Real Housewife in Hermanus.
LikeLike