Keiser Krullebol en sy hof was laasweek in Stellenbosch saam met Vriende van Afrikaans. Die leerders van Vlottenberg Primer het ‘n nuwe trommel propvol boeke gekry, en saam met ons gekyk en gesels oor leierskap.